World Championship 2012 results
BBR Team - Gold (Willie van Zyl, Pannetjie Rossouw, Annette Rossouw)
SBR Team - Gold (Willie van Zyl, Yvonne van Straaten, Pannetjie Rossouw)
Individual Medals:
BBR Hunting: Pannetjie Rossouw - Gold, Willie van Zyl - Silver
BBR Silhouette: Willie van Zyl - Silver
SBR Light: Willie van Zyl - Gold, Gideon van Zyl - Silver
BBR Aggregate: Willie van Zyl - Gold, Pannetjie Rossouw
SBR Aggregate: Willie van Zyl - Bronze
Junior medals:
SBHG Production: Jan Theron - Bronze
SBHG Standing: Jan Theron - Gold
SBR Light: Jan Theron - Silver
SBR Silhouette: Gideon van Zyl - Gold, Jan Theron - Bronze
|
The Bloemfontein Metallic Silhouette Shooting Club is situated in the grounds of the Bloemfontein Shooting Center on the Reddersburg (N6) road.
The Club boasts the best silhouette shooting range in this country and possibly the world. The club not only makes provision for serious Metallic Silhouette shooters, but also accommodates the casual shooter who wants to “try out” his/her firearm or for the hunter that needs to obtain settings for the rifle.
BMSSC boasts with some of the best shooters in South Africa and the World. It has produced many of the Protea Team members in the past - in fact 4 Seniors and 3 Juniors of BMSSC members will represent South Africa at the 2012 World Championship, namely Willie van Zyl (SBR & BBR), Pannetjie Rossouw (SBR&BBR), Yvonne van Straaten (SBR), Annette Rossouw (FP&BBR&HGSt), Pieter Mentz (SBR Jnr), Jan Theron (SBR Jnr) and Gideon van Zyl (SBR Jnr).
Die baan is gewoonlik op 'n Saterdag oop vanaf 13h30 - 17h00 vir beide klublede en besoekers, behalwe wanneer daar kompetisies aangebied word op die baan. Verder word die baan ook op 'n Woensdag 14h00 - 17h00 oopgemaak gedurende die jagseisoen (April-Augustus).
Die klub se sake word ge-administreer deur 'n komitee wat bestaan uit die dagbestuur (Voorsitter, Onder Voorsitter, Tesourier en Sekretaris) en addisionele lede. Die dagbestuur word verkies by die Algemene Jaar Vergadering wat plaasvind Oktober/November elke jaar. Die dagbestuur verkies daarna die addisionele lede na gelang van die klub se behoeftes.
|
|
Soos die naam van die klub baie duidelik uitspel, het die baan sy ontstaan te danke aan Metaal Silhoeet Skiet Sport fanatici. Dit beteken egter nie dat die wapen eienaar nie welkom is nie - selfs al stel jy nie belang in die sport nie, is die baan uiters geskik vir die inskiet of be-oefening van omtrent enige vuurwapen (haelgewere uitgesluit). Die klub voorsien nie net aan die behoefte van die internasionale skut nie, maar maak ook voorsiening vir die sosiale skut wat net sy geweer vir die volgende jag geleentheid wil instel of vir die wapen eienaar wat wil seker maak dat hy/sy in beheer is van sy/of haar selfverdedigingswapen.

Chairperson: Pannetjie Rossouw, Vice Chairperson: Garry Osthoff,
Treasurer: Yvonne van Straaten, Secretary: Annette Rossouw
|